GENESIS 1:16
GENESIS 1:16 Bybel vir almal (ABA)
God het twee groot ligte gemaak, en ook die sterre. Die groot lig moes in die dag skyn, en die kleiner lig moes in die nag skyn.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het die twee groot ligte gemaak, die groot lig om te heers oor die dag, en die klein lig om te heers oor die nag, en ook die sterre.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag; ook die sterre.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het die twee groot ligte gemaak, die grootste om bedags te heers en die kleiner lig om snags te heers, en ook die sterre.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het twee groot ligte gemaak; die groter lig om in die dag te heers en die mindere lig om in die nag te heers; Hy het ook die sterre gemaak.
Deel
Lees GENESIS 1