GENESIS 1:27
GENESIS 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:27 Die Boodskap (DB)
God het toe die mens gemaak. En dié mens het iets van God in hom gehad. Dié mens het soos God gelyk. God het ’n man en ’n vrou gemaak.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:27 Bybel vir almal (ABA)
God het toe die mens gemaak om in sy plek te regeer. Hy het die mens gemaak om in sy plek hoof te wees. Hy het die mense so gemaak dat daar mans en vroue is.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het die mens geskep na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskep, manlik en vroulik het Hy hulle geskep.
Deel
Lees GENESIS 1