GENESIS 1:31
GENESIS 1:31 Bybel vir almal (ABA)
God het toe gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die sesde dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en — dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die sesde dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het na alles gekyk wat Hy gemaak het, en kyk, dit was baie goed. En dit was aand en dit was oggend – die sesde dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het na alles gekyk wat Hy gemaak het, en gesien dit was baie goed. Dit was aand en dit was môre, die sesde dag.
Deel
Lees GENESIS 1