GENESIS 1:6
GENESIS 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters, en laat dit skeiding maak tussen water en water.”
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
God het gesê: “Daar moet 'n hemeldak wees, die lug daarbo, en dit moet die water wat bo is, skei van die water wat onder is.”
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het gesê: Laat daar 'n uitspansel wees tussen die waters, en laat dit skeiding maak tussen waters en waters.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het God gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters om die waters van mekaar te skei.”
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En God het gesê: Laat daar 'n uitspansel wees in die middel van die waters, en laat dit die waters van die uitspansel skei.
Deel
Lees GENESIS 1