GENESIS 10:8
GENESIS 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kus was ook die vader van Nimrod. Hý het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:8 Bybel vir almal (ABA)
Kus het ook 'n seun gehad, sy naam was Nimrod. Hy het 'n baie sterk en belangrike man geword.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit Kus het Nimrod gekom, die eerste maghebber op die aarde.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kus het Nimrod verwek. Hy het begin om as 'n maghebber op aarde op te tree.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kus was die vader van Nimrod: hy het 'n magtige man op die aarde begin word.
Deel
Lees GENESIS 10