GENESIS 10:9
GENESIS 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:9 Bybel vir almal (ABA)
Hy was 'n goeie jagter. Die Here het hom so gemaak. Daarom, as iemand goed kan jag, dan sê die mense: “Hy is 'n goeie jagter, soos Nimrod.”
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy was 'n dapper jagter, ook in die oë van die Here. Daarom word daar gesê: “'n Dapper jagter in die oë van die Here, soos Nimrod.”
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy was 'n dapper jagter voor die HERE. Daarom word daar gesê: “Soos Nimrod, 'n dapper jagter voor die HERE.”
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy was 'n magtige jagter voor die aangesig van die HERE; daarom word gesê: Net soos Nimrod, die magtige jagter voor die aangesig van die HERE.
Deel
Lees GENESIS 10