GENESIS 11:1
GENESIS 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense op die aarde het dieselfde taal gepraat en dieselfde woorde gebruik.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hele aarde het een taal gehad en dieselfde woorde.
Deel
Lees GENESIS 11