GENESIS 12:1
GENESIS 12:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die HERE het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Abram gesê: “Jy moet uit jou land gaan, weg van jou familie en van jou pa se huisgesin. Ek sal jou wys na watter land jy moet gaan.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Abram gesê: “Gaan weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis, na die land wat Ek jou sal wys.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE het vir Abram gesê: Gaan weg uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na 'n land wat Ek jou sal wys.
Deel
Lees GENESIS 12