GENESIS 12:4
GENESIS 12:4 Die Boodskap (DB)
Abram het toe alles gelos en weggegaan, net soos die Here vir hom gesê het. Sy broerskind, Lot, het saam met hom gegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy uit Haran weggetrek het.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Abram het toe weggetrek soos die HERE hom beveel het en Lot het saamgegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy uit Haran weggetrek het.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Abram het toe weggegaan soos die Here vir hom gesê het. Lot het saam met hom gegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy uit Haran weggegaan het.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Abram weggetrek soos die HERE hom gesê het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud by sy vertrek uit Haran.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom getrek. Abram was vyf en sewentig toe hy uit Haran weggetrek het.
Deel
Lees GENESIS 12