GENESIS 13:15
GENESIS 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hele land wat jy sien, gee Ek vir altyd aan jou en jou nageslag.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die hele land wat jy sien, gaan Ek vir jou en jou nageslag as permanente eiendom gee.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:15 Bybel vir almal (ABA)
Die hele land wat jy sien, sal Ek vir jou en vir jou nageslag gee, vir altyd.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die hele land wat jy sien, sal Ek aan jou gee en aan jou nageslag tot in ewigheid.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die hele land wat jy sien – aan jou gee Ek dit, en aan jou nageslag vir altyd.
Deel
Lees GENESIS 13