GENESIS 13:16
GENESIS 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek gaan vir jou soveel afstammelinge gee dat hulle, net soos die stof op die aarde, nie getel kan word nie.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof op die aarde. As iemand die stof op die aarde kan tel, dan sal hy jou nageslag ook kan tel.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde, sodat as iemand die stof van die aarde kan tel, jou nageslag ook getel kan word.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde, sodat, as iemand die stof van die aarde kan tel, ook jou nageslag getel sal kan word.
Deel
Lees GENESIS 13