GENESIS 14:20
GENESIS 14:20 Die Boodskap (DB)
Loof Hom, die allerhoogste God, wat jou van jou vyande gered het.” Abram was so aangegryp dat hy Melgisedek ’n tiende van alles gegee het.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:20 Bybel vir almal (ABA)
Ek prys die Hoogste God, want Hy het jou gehelp om jou vyande te oorwin.” Abram het toe vir Melgisedek een tiende gegee van alles wat hy teruggebring het.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En geseënd is God, die Allerhoogste, wat u vyande in u hand gegee het. Toe gee hy hom die tiende van alles.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geloof sy God die Allerhoogste! Hy het jou vyand in jou mag oorgegee.” Toe het Abram vir Melgisedek 'n tiende van alles gegee.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God, die Allerhoogste, moet geprys word, Hy wat jou teenstanders in jou hand oorgelewer het.” Abram het toe vir hom 'n tiende van alles gegee.
Deel
Lees GENESIS 14