GENESIS 15:2
GENESIS 15:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Abram: HERE HERE, wat sal U my gee, aangesien ek kinderloos gaan en die bestuurder van my huis is hierdie Eliëser van Damaskus?
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:2 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Abram: “Here, my Here, wat kan U vir my gee? Ek het nie kinders nie, en Eliëser, die man uit Damaskus, sal eendag al my goed erf.
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vra Abram: Here HERE, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die Damaskéner Eliëser is?
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Abram: “Here my God, wat kan U vir my gee? Ek sal kinderloos sterf, en Eliëser die man uit Damaskus sal my besittings kry.”
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Abram het gesê: “HERE, my Heer, wat sal U vir my gee? Kinderloos gaan ek heen. Die erfgenaam van my huis is Eliëser van Damaskus.”
Deel
Lees GENESIS 15