GENESIS 17:11
GENESIS 17:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Julle moet aan die voorhuid besny word. Dit is die teken van die verbond tussen My en julle.
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal die bewys wees van die verbond tussen My en julle.
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
julle moet aan die vlees van julle voorhuid besny word, en dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en julle.
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet besny word aan die voorhuid. Dit is die verbondsteken tussen My en julle
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet besny word aan die vlees van julle voorhuide. Dit sal dien as teken van die verbond tussen My en julle.
Deel
Lees GENESIS 17