GENESIS 18:17
GENESIS 18:17 Bybel vir almal (ABA)
Die Here dink toe: Ek sal nie stilbly nie, Ek sal vir Abraham vertel wat Ek wil doen.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê die HERE: Sal Ek vir Abraham verberg wat Ek gaan doen
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
en toe dink die Here: sal Ek vir Abraham wegsteek wat Ek wil doen?
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het gesê: “Sal Ek vir Abraham geheim hou wat Ek gaan doen
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE: Sal Ek vir Abraham verberg wat Ek doen?
Deel
Lees GENESIS 18