GENESIS 19:26
GENESIS 19:26 Bybel vir almal (ABA)
Lot se vrou het agtertoe gekyk en toe verander sy in 'n soutpilaar.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy vrou het agter hom omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Lot se vrou het omgekyk en sy het in 'n soutpilaar verander.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy vrou het egter omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar sy vrou het van agter hom omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.
Deel
Lees GENESIS 19