GENESIS 2:2
GENESIS 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God was op die sewende dag klaar met sy werk wat Hy gedoen het; en Hy het op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gedoen het.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Op die sewende dag was al die werk wat God gedoen het, klaar. Hy het op die sewende dag gerus, Hy het nie gewerk nie.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op die sewende dag het God Sy werk voltooi wat Hy geskape het; en op die sewende dag het hy gerus van al Sy werk wat hy gemaak het.
Deel
Lees GENESIS 2