GENESIS 2:23
GENESIS 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die mens: “Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word; sy is uit die man geneem.”
GENESIS 2:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Adam: Dit is nou been van my gebeente en vlees van my vlees: sy sal Vrou genoem word, omdat sy uit die mens geneem is.
GENESIS 2:23 Bybel vir almal (ABA)
Die mens sê toe: “Nou het die Here iemand gebring wat 'n mens is soos ek. Haar liggaam kom uit my liggaam. Haar naam moet vrou wees, want sy kom uit die man.”
GENESIS 2:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem.
GENESIS 2:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê die mens: “Hierdie een is dié keer been uit my eie gebeente, vlees uit my eie vlees. Hierdie een sal vrou genoem word, want uit die man is sy geneem.”