GENESIS 2:3
GENESIS 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:3 Bybel vir almal (ABA)
God het die sewende dag geseën. Hy het dit 'n gewyde dag gemaak, want op daardie dag het Hy gerus nadat Hy al sy werk klaar gedoen het.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die sewende dag as gereelde rusdag geheilig, want op daardie dag het Hy gerus na al die skeppingswerk wat Hy gedoen het.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het die sewende dag geseën; Hy het dit heilig verklaar, want op dié dag het Hy gerus van al sy werk – dit wat God geskep het deur dit te maak.
Deel
Lees GENESIS 2