GENESIS 2:8
GENESIS 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God het bome geplant in 'n tuin in Eden in die ooste. Hy het die mens wat Hy gemaak het, daar laat woon.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook het die HERE God 'n tuin geplant in Eden, in die Ooste, en daar aan die mens wat Hy geformeer het, 'n plek gegee.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God het toe 'n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE God het 'n tuin aangeplant in Eden, in die ooste en die mens wat Hy gevorm het, daar geplaas.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE God het 'n tuin in Eden in die ooste geplant; en daar het hy die man wat hy gevorm het, neergesit.
Deel
Lees GENESIS 2