GENESIS 21:2
GENESIS 21:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sara het swanger geword en vir Abraham op sy oudag 'n seun in die wêreld gebring. Dit was op die bestemde tyd, soos God hom beloof het.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:2 Bybel vir almal (ABA)
Sara het swanger geword en sy het vir Abraham 'n seun gekry toe hy al oud was. Sy het die seun gekry op die tyd wat God gesê het dit sal gebeur.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom 'n seun gebaar op die bepaalde tyd wat God genoem het.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het swanger geword en in Abraham se ouderdom vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Dit het gebeur op die tyd wat God vir Abraham beloof het.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sara het swanger geword en vir Abraham 'n seun gebaar in sy ouderdom, op die vasgestelde tyd waarvan God met hom gespreek het.
Deel
Lees GENESIS 21