GENESIS 22:11
GENESIS 22:11 Bybel vir almal (ABA)
maar toe roep die Engel van die Here uit die hemel vir hom en sê: “Abraham! Abraham!” En hy antwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die •Engel van die HERE het na hom uit die hemel geroep en gesê: “Abraham, Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Die Boodskap (DB)
Op daardie oomblik het die Engel van die Here uit die hemel geroep: “Abraham, dit is Ek. Hou dadelik op.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Op daardie oomblik roep die engel van die HERE na hom uit die hemel: “Abraham, Abraham!” “Ek luister,” antwoord Abraham.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Engel van die HERE het na hom van die hemel af geroep en gesê: Abraham, Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
Deel
Lees GENESIS 22