GENESIS 22:14
GENESIS 22:14 Bybel vir almal (ABA)
Abraham noem toe die plek “Die Here gee wat jy nodig het.” Die mense sê vandag nog: “Die Here sal op sy berg gee wat jy nodig het.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abraham het daardie plek genoem, Die HERE voorsien, sodat vandag nog gesê word: “Op die berg van die HERE sal voorsien word. ”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Die Boodskap (DB)
Abraham het die plek “Die Here voorsien” genoem. Vandag nog gebruik mense die uitdrukking: “Op die berg van die Here sal Hy altyd voorsien.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Abraham het toe die plek genoem “Die HERE voorsien”. Hierdie naam het sedertdien ’n spreekwoord geword: “Op die berg van die HERE sal voorsien word.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Abraham het dié plek genoem: Die HERE sal voorsien! Sodat vandag nog gesê word: Op die berg van die HERE sal dit voorsien word.
Deel
Lees GENESIS 22