GENESIS 25:28
GENESIS 25:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Isak het van Esau gehou, want wildsvleis was na sy smaak; Rebekka, daarenteen, het van Jakob gehou.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:28 Die Boodskap (DB)
Isak was mal oor Esau, omdat hy altyd vir sy pa sulke lekker wildsvleis gemaak het. Rebekka weer was erg oor Jakob, haar huiskind.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:28 Bybel vir almal (ABA)
Isak was meer lief vir Esau, want Isak het gehou van wildsvleis. Maar Rebekka was meer lief vir Jakob.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Isak het Esau liefgehad, want wildsvleis was na sy smaak; maar Rebekka het Jakob liefgehad.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Isak het vir Esau voorgetrek, want Isak het van wildsvleis gehou. Rebekka weer het vir Jakob voorgetrek.
Deel
Lees GENESIS 25