GENESIS 25:30
GENESIS 25:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Esau sê toe vir Jakob: “Gee my asseblief 'n sluk van die rooi goed, hierdie rooi goed, want ek is uitgeput.” (Daarom word hy Edom genoem.)
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:30 Bybel vir almal (ABA)
Esau sê toe vir Jakob: “Ek is baie honger. Gee my asseblief van daardie rooi sop van jou.” Daarom het hulle Esau ook Edom genoem.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Esau vir Jakob: Laat my tog sluk van die rooigoed daar, want ek is moeg. Daarom het hulle hom Edom genoem.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sê vir Jakob: “Laat my gou van die rooi goed wegsluk, van daardie rooi goed. Ek is doodmoeg!” Daarom is hy Edom genoem.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarop sê Esau vir Jakob: Laat my tog van daardie selfde rooi drankie proe; want ek is moeg. Daarom is sy naam Edom genoem.
Deel
Lees GENESIS 25