GENESIS 28:19
GENESIS 28:19 Bybel vir almal (ABA)
en hy het die plek Bet-El genoem. Die plek se naam was voorheen Lus.
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die plek Bet-El genoem; maar die naam van die dorp was vroeër Lus.
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het die plek Bet-el genoem; maar die naam van die stad was tevore Lus.
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die plek Bet-El genoem. Die stad was voorheen bekend as Lus.
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het daardie plek Bet-el genoem, maar die naam van daardie stad is eers Lus genoem.
Deel
Lees GENESIS 28