GENESIS 3:11
GENESIS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God vra toe: “Hoe het jy te wete gekom dat jy kaal is? Het jy tog nie van die boom geëet waarvan Ek jou verbied het om te eet nie?”
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:11 Die Boodskap (DB)
Die Here God vra toe vir die mens: “Wie het jou vertel dat jy kaal is? Of het jy van die verbode boom se vrugte geëet?”
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Wie het vir jou gesê dat jy sonder klere is?” vra die HERE God. “Het jy dan van die boom geëet wat Ek jou beveel het om nie te eet nie?”
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God vra toe vir die mens: “Wie het vir jou gesê jy is kaal? Het jy geëet van die vrugte wat Ek gesê het jy mag nie eet nie?”
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?
Deel
Lees GENESIS 3