GENESIS 3:20
GENESIS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens het sy vrou Eva genoem; sy was die moeder van al die mense.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Die Boodskap (DB)
Die man het sy vrou Eva genoem, want uit haar is al die latere geslagte mense gebore.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die mens het sy vrou Eva genoem omdat sy die moeder sou word van alle mense op die hele aarde.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Bybel vir almal (ABA)
Die mens het sy vrou Eva genoem, want sy het die ma geword van al die mense.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe.
Deel
Lees GENESIS 3