GENESIS 30:23
GENESIS 30:23 Bybel vir almal (ABA)
Sy het swanger geword en sy het 'n seun gekry. Sy sê toe: “God het my gehelp en ek is nie meer skaam nie.”
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring en toe sê sy: “God het my skande weggeneem.”
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het swanger geword en aan 'n seun geboorte gegee. Sy het gesê: “God het my bespotting weggeneem!”
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sy het bevrug geword en 'n seun gebaar. Toe sê sy: God het my smaad weggeneem.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en gesê: God het my smaad weggeneem.
Deel
Lees GENESIS 30