GENESIS 32:24
GENESIS 32:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jakob het alleen agtergebly, en 'n Man het met hom geworstel tot dagbreek.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het alleen daar agtergebly, en 'n man het tot dagbreek met hom gestoei.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:24 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het alleen agtergebly. 'n Man het gekom en met hom gestoei totdat dit die volgende dag lig begin word het.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het alleen agtergebly, en 'n man het met hom geworstel tot dagbreek toe.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jakob het alleen agtergebly; en daar het 'n man met hom geworstel tot die aanbreek van die dag.
Deel
Lees GENESIS 32