GENESIS 32:27
GENESIS 32:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vra die man: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “Jakob.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Wat is jou naam?” vra die man. Hy antwoord: “Jakob.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:27 Bybel vir almal (ABA)
Die man het vir Jakob gevra: “Wat is jou naam?” En hy antwoord: “Jakob.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord: Jakob.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe vra hy: “Wat is jou naam?” En hy antwoord: “Jakob.”
Deel
Lees GENESIS 32