GENESIS 32:28
GENESIS 32:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Jou naam sal nie meer Jakob wees nie,” sê die man vir hom. “Van nou af is dit Israel, want jy het met God en mens geworstel en nie kopgegee nie.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:28 Bybel vir almal (ABA)
Die man sê toe: “Jou naam sal nie meer Jakob wees nie, dit sal nou Israel wees. Die naam Israel beteken ‘Jy het met God en met mense gestoei en jy het gewen.’ ”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man het gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel , want jy het teen God en teen mense 'n stryd gevoer en jy het dit end-uit volgehou.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê hy: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel. Want jy het met God en mense stryd gevoer, en het oorwin.”
Deel
Lees GENESIS 32