GENESIS 32:30
GENESIS 32:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jakob het die plek Pniël genoem, want hy het gesê: “Ek het God in die gesig gekyk. Tog is my lewe gespaar.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:30 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het die plek Pniël genoem. Hy het gesê: “Ek het God gesien. Hy was so naby my dat ek sy gesig kon sien, en ek het nie gesterf nie.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe noem Jakob die plek Pniël; want, het hy gesê, ek het God gesien van aangesig tot aangesig, en tog is my lewe gered.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Jakob het die plek Pniël genoem, “want,” het hy gesê, “ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog het ek nie omgekom nie.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het die plek Pniël genoem, “want,” het hy gesê, “ek het God van aangesig tot aangesig gesien, en tog is my lewe gered.”
Deel
Lees GENESIS 32