GENESIS 37:19
GENESIS 37:19 Die Boodskap (DB)
Hulle het vir mekaar gesê: “Dit is mos die ou dromer wat hier aangestap kom.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Hier kom daardie dromer!” het hulle uitgeroep.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:19 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir mekaar gesê: “Daar kom die groot dromer aan.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het vir mekaar gesê: Daar kom daardie dromer aan!
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het naamlik vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom die ou dromer aan.
Deel
Lees GENESIS 37