GENESIS 37:5
GENESIS 37:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook het Josef 'n droom gehad wat hy aan sy broers vertel het. Daaroor het hulle hom nog meer gehaat.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:5 Die Boodskap (DB)
Op ’n dag het Josef ’n droom gehad en sy broers daarvan vertel. Dit het hulle so kwaad gemaak dat hulle hom nog meer gehaat het.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Een nag het Josef ’n droom gehad. Hy het dit vir sy broers vertel, waarna hulle hom nog meer gehaat het.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:5 Bybel vir almal (ABA)
Josef het een nag gedroom en hy het vir sy broers vertel wat hy gedroom het. Toe het hulle hom nog meer gehaat.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n keer het Josef gedroom en dit vir sy broers vertel. Daarna was hulle afkeer van hom nog groter.
Deel
Lees GENESIS 37