GENESIS 38:10
GENESIS 38:10 Bybel vir almal (ABA)
Wat Onan gedoen het, was verkeerd. Die Here was ontevrede daaroor en Hy het vir Onan ook laat sterf.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit was verkeerd in die oë van die HERE wat hy gedoen het; daarom het Hy hom ook laat sterwe.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wat Onan gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here, en Hy het ook vir hom laat sterf.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat hy gedoen het, was verkeerd in die oë van die HERE, en Hy het ook hom laat sterf.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die ding wat hy gedoen het, was verkeerd in die oë van die HERE; daarom het Hy hom ook gedood.
Deel
Lees GENESIS 38