GENESIS 39:2
GENESIS 39:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE was met Josef, en hy was 'n voorspoedige man; en hy was in die huis van sy heer, die Egiptenaar.
Deel
Lees GENESIS 39GENESIS 39:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here was by Josef, en dit het baie goed gegaan met alles wat hy gedoen het. Hy het in die huis van sy eienaar in Egipte gewoon.
Deel
Lees GENESIS 39GENESIS 39:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE was met Josef, sodat hy 'n voorspoedige man was; en hy het in die huis van sy heer, die Egiptenaar, gebly.
Deel
Lees GENESIS 39GENESIS 39:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here was by Josef en dit het baie goed gegaan met hom. Hy het in die huis van sy eienaar, die Egiptenaar, gebly.
Deel
Lees GENESIS 39GENESIS 39:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE was met Josef, en hy was 'n suksesvolle man. Hy was werksaam in die huis van sy eienaar, die Egiptenaar.
Deel
Lees GENESIS 39