GENESIS 4:26
GENESIS 4:26 Bybel vir almal (ABA)
Set se vrou het ook later 'n seun gekry. Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Here te aanbid.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ook vir Set is 'n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir Set is ook 'n seun gebore; en hy het hom Enos genoem; toe het die mense die Naam van die HERE begin aanroep.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook vir Set is daar 'n seun gebore, en Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Naam van die Here aan te roep.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En vir Set, ook vir hom is 'n seun gebore. Hy het hom Enos genoem. In daardie tyd het hulle begin om die Naam van die HERE aan te roep.
Deel
Lees GENESIS 4