GENESIS 4:9
GENESIS 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy sê: Ek weet nie: Is ek my broer se wagter?
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Toe vra die Here: “Kain, waar is jou broer Abel?” En Kain antwoord: “Ek weet nie. Ek pas nie my broer op nie.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter?
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Kain gevra: “Waar is Abel, jou broer?” Hy het geantwoord: “Ek weet nie; is ek dan my broer se oppasser?”
Deel
Lees GENESIS 4