GENESIS 41:52
GENESIS 41:52 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die naam van die tweede het hy Efraim genoem: want God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:52 Die Boodskap (DB)
Die tweede seun het hy Efraim genoem, want, het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende”.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:52 Bybel vir almal (ABA)
Josef het sy tweede seun Efraim genoem. Hy het gesê: “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek baie swaar gekry het.”
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesê, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het sy ander seun Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek verneder is.”
Deel
Lees GENESIS 41