GENESIS 45:7
GENESIS 45:7 Bybel vir almal (ABA)
God het my vóór julle gestuur om julle te help sodat daar van julle mense in die land kan aanhou lewe en sodat ek baie mense kan red.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar God het my voor julle uit gestuur om vir julle 'n oorblyfsel op die aarde te verseker en om julle in die lewe te hou tot 'n groot verlossing.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:7 Die Boodskap (DB)
God het my solank Egipte toe gestuur sodat ek vir julle kos kon bêre. So kon julle en ook Pa eet en bly leef. Hoe wonderlik werk die Here tog nie!
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God het my voor julle uit gestuur om voorsorg te tref dat julle en julle gesinne aan die lewe kan bly en sodat julle ’n groot nasie kan word.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het my voor julle uit gestuur om vir julle 'n oorblyfsel in hierdie land te laat oorbly, om julle aan die lewe te hou en sodat baie aan die dood sal ontkom.
Deel
Lees GENESIS 45