GENESIS 46:3
GENESIS 46:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe sê God: “Ek is God, die God van jou pa. Moenie bang wees om Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar tot ’n groot nasie maak.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:3 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê God: “Ek is God, die God van jou pa Isak. Gaan na die land Egipte en moenie bang wees nie. Ek sal jou nageslag in Egipte baie maak. Hulle sal 'n groot volk word.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Hy: Ek is God, die God van jou vader. Moenie bevrees wees om na Egipte af te trek nie, want Ek sal jou daar 'n groot nasie maak.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê God: “Ek is God, die God van jou vader. Moenie bang wees om na Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar 'n groot nasie maak.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê God: “Ek is God, die God van jou vader. Moenie bang wees om af te trek na Egipte nie, want Ek sal daar van jou 'n groot nasie maak.
Deel
Lees GENESIS 46