GENESIS 46:30
GENESIS 46:30 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Jakob vir Josef: “Nou is ek tevrede, nou kan ek sterf. Ek het jou weer gesien, ek het gesien jy lewe nog.”
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Israel sê vir Josef: Nou kan ek sterwe nadat ek jou aangesig gesien het, dat jy nog leef!
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Israel sê toe vir Josef: “Ek kan nou maar sterf, noudat ek jou gesig gesien het, gesien het dat jy nog leef.”
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Israel vir Josef: Laat my nou sterwe, aangesien ek jou aangesig gesien het, omdat jy nog lewe.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Israel vir Josef: “Nou kan ek maar sterf. Ek het jou gesien. Jy lewe nog!”
Deel
Lees GENESIS 46