GENESIS 49:10
GENESIS 49:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die septer sal van Juda nie wyk nie, nòg die veldheerstaf tussen sy voete uit totdat Silo kom; en aan Hom sal die volke gehoorsaam wees.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die septer sal van Juda nie wyk nie, ook nie 'n wetgewer tussen sy voete uit totdat Silo kom nie; en vir hom sal die versameling van die volk wees.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die mag sal nie van Juda weggeneem word nie, ook nie die heerskappy van sy nasate nie, totdat die een kom aan wie dit behoort, die een vir wie die nasies sal gehoorsaam.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:10 Bybel vir almal (ABA)
Daar sal altyd 'n koning in jou nageslag wees. Hy sal regeer totdat Silo kom. Baie volke sal gehoorsaam wees aan hom.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal altyd heers, jy sal aanhou regeer totdat Silo kom, die heerser aan wie die volke hulle sal onderwerp.
Deel
Lees GENESIS 49