GENESIS 5:1
GENESIS 5:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die boek van die geslagte van Adam. Op die dag toe God die mens geskape het, het Hy hom na die gelykenis van God gemaak
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die volgende is ’n lys van Adam se afstammelinge. Toe God mense geskep het, het Hy hulle na sy beeld gemaak.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Hier is 'n lys van Adam se nageslag. God het die mense gemaak om in sy plek te regeer.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIT is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die geslagsregister van Adam. Toe God die mense geskep het, het Hy hulle gemaak as beeld van Homself.
Deel
Lees GENESIS 5