GENESIS 5:2
GENESIS 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy het hulle manlik en vroulik gemaak. Hy het hulle toe “mens” genoem en hulle geseën.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het hulle so gemaak dat daar mans en vroue is. Hy het die mense gemaak en hulle geseën, en Hy het hulle “mense” genoem.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Man en vrou het Hy hulle geskep en Hy het hulle geseën en hulle “mens” genoem toe hulle geskep is.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Manlik en vroulik het Hy hulle geskep. Hy het hulle geseën en hulle “mens” genoem, die dag toe Hy hulle geskep het.
Deel
Lees GENESIS 5