GENESIS 50:25
GENESIS 50:25 Bybel vir almal (ABA)
Josef het gesê sy familie moet belowe dat hulle sy liggaam sal saamneem wanneer hulle uit Egipte terugtrek na Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josef het die seuns van Israel laat sweer en gesê: As God sekerlik op julle ag sal gee — bring dan my gebeente hiervandaan op.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het die seuns van Israel met 'n eed laat beloof: “Wanneer God na julle omsien en julle laat trek, moet julle my liggaam van hier af saamvat.”
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josef het toe die Israeliete 'n eed laat aflê met die woorde: “God sal beslis aan julle aandag gee; neem dan my beendere hiervandaan saam.”
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Josef het 'n eed van die kinders van Israel afgelê en gesê: God sal sekerlik op julle ag gee, en julle sal my gebeente daarvandaan optrek.
Deel
Lees GENESIS 50