GENESIS 6:14
GENESIS 6:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet 'n ark maak van hout. Jy moet kamers in die ark maak en jy moet teer binne en buite aan die hout verf. Die teer sal die hout dig toemaak sodat die water nie kan inkom nie.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak vir jou 'n ark van goferhout. Met afdelings moet jy die ark maak en dit binne en buite met pik bestryk.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maak vir jou 'n ark van goferhout. Jy moet vertrekke in die ark maak en dit binne en buite met pik dig maak.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak vir jou 'n ark van goferhout. Jy moet die ark maak met verskillende ruimtes en dit van binne en van buite met pik bestryk.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak vir jou 'n ark van goferhout; kamers moet jy in die ark maak en dit van binne en van buite met pik smeer.
Deel
Lees GENESIS 6