GENESIS 6:6
GENESIS 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here was hartseer. Hy was jammer dat Hy die mense gemaak het en dat Hy hulle op die aarde laat woon het.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in sy hart.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
was die Here bedroef daaroor dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep gegrief.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
was die HERE jammer dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom tot in sy hart gegrief.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit het die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en dit was bedroef in sy hart.
Deel
Lees GENESIS 6