GENESIS 6:9
GENESIS 6:9 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die verhaal van Noag. Noag was 'n goeie en regverdige man. Hy het nie gelewe soos die ander mense van daardie tyd nie. Noag het God gedien en naby Hom gelewe.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was 'n regverdige, opregte man onder sy tydgenote. Noag het met God gewandel.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die verhaal van Noag. Noag was 'n regverdige man. Onder sy tydgenote was hy onberispelik en hy het naby God geleef.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hier volg die familiegeskiedenis van Noag. Noag was 'n •regverdige man, onberispelik in sy optrede tussen sy tydgenote. Hy het naby God geleef.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die geslagte van Noag: Noag was 'n regverdige man en volmaak in sy geslagte, en Noag het met God gewandel.
Deel
Lees GENESIS 6